Ons wil graag vir u almal baie dankie sĂȘ vir die ondersteuning en bywoning by hierdie jaar se Algemene Jaarlikse Vergadering. U maak almal ‘n verskil in ons omgewing en dorp.
Vind hiermee die verslae van die vergadering. U is baie welkom om op elke knoppie te kliek en dit af te laai. Baie dankie.
![](https://i0.wp.com/onverwag.org.za/wp-content/uploads/2023/05/Screenshot-2023-05-19-082025.png?resize=800%2C477&ssl=1)