079 4199 276

theowl@onverwag.org.za

Meld ‘n Insident Aan

Dit is noodsaaklik dat ‘n insident so gou as moontlik aan die regte owerhede rapporteer moet word om te verseker dat dit so spoedig moontlik opgelos kan word.

Insident Vorm

Wat Doen ek volgende?

In die geval dat jy ‘n slagoffer is van ‘n misdaad of iets traumaties onverwags met jou gebeur is dit amper onmoontlik om jou gedagtes agtermekaar te hou. Hier is ‘n paar wenke vir wat om volgende te doen sou ‘n ramp jou tref.

  1. Het jy die plaaslike polisie gekontak?
  2. Jy is baie welkom om Onverwag te kontak vir enige verdere hulp. Kontak ons by theowl@onverwag.org.za of 079 4199 276.

Kontakbesonderhede

079 4199 276
theowl@onverwag.org.za

Posbus 89, Onrusrivier, 7201

NPO Registrasie: 165-758 NPO
DOCS Akkreditasie: DCS 15/18/040
Lid van die Hermanus Polisieforum

Privaatheidsbeleid

Noodnommers

Hermanus Polisie
028 313 5300

Wetstoepassing
028 313 8996

Ambulans
10177

Alle Regte Voorbehou – Onverwag Buurtwag 2024 – Kopie en redigering deur Westhouse Media  Webwerf deur Whale Coast Digital